southafricanlisted, local and safe classifieds market in india.
States
For Sale
Real Estate
Jobs

1991 gypsy caravan in Paarl, Western Cape for sale

1991 gypsy caravan

Fabrikaat:
Ander
Model:
gypsy
Mylafstand:
12,345 Kms
Jaar:
1991
VIN-nommer:
12345
Toestand:
Gebruik
Wil my karavaan verkoop wat
in n baie goeie kondisie is met eie toilet en wasbak en yskas en stoof.
Volledige tent en grondseil wat uitstekende kondisie is. Die rede hoekom ek die
karavaan verkoop is dat dit te groot is vir my en die vrou (kinders reeds uit
die huis) Die karavaan is op my naam en alle papiere en lisensie is op datum.
Vie enige navrae skakel my gerus op 0837341445.

>> Click here to search for more - Trailers & Mobile homes in Western Cape