Babakamer beddegoed in Paarl, Western Cape for sale
Pragtige babakamer beddegoed gekoop by Kids Emporium
2 Gevoeringde gordyne, enkelbed duvet, 2 x kussingslope, 2 x kussing met slope (prentjies daarop), wedge, cot bamper, cot duvet, changing mat met 'n sloop, doeksak wat kan hang.
Alles in 'n uitstekende toestand.
Rede vir verkoop: Ons dogtertjie is amper twee en slaap nie meer in haar cot. Het vir haar 'n pienk dogtertjie kamer gemaak.
Prys: R2000 of maak 'n aanbod.
R 2,506
Wooden cots for sale
We've got two wooden cots for sale, 75cm * 140 cm. Beddegoed nie ingesluit nie..
R2 500 per cot..